Sale!

Uit Die Pastorie

Print length 127 pages
Language Afrikaans
Publication date 11/20/2024
Dimensions 15.24 x 0.74 x 22.86 cm
ISBN-10 9695492061
ISBN-13 978-9695492062

Original price was: $40.00.Current price is: $0.00.

Category:

Product Details

In die Uit die Pastorie kry ons ‘n gesprek met gewone mense wat met gewone twyfelvrae saamleef. Nie elke gesprek gaan noodwendig jou probleem aanspreek nie, maar by die lees daarvan is jy besig om die ammunisie aan te vul, sodat jy gereed is wanneer die vraag uiteindelik in jou bestaan opduik. Lees dus met ‘n kritiese hart, sodat jy kan leer wat onderskeiding van waarheid beteken, maar ook met ‘n oop gemoed, sodat jy iets kan leer, al is dit net klein insette wat jou vry
laat asemhaal.