top of page

Geloof klink vir ons na 'n vreeslike ingewikkelde saak. Baie mense sien geloof as 'n leë emmer, en jy moet raai wat daarin was. Dit is waarom so baie mense sukkel om te glo, en te bly glo. Geloof wil nie verduidelik word nie, dit wil beleef word. Wat beteken dit nou? Wanneer u die Bybelstudiedagboek oor Die Evangelie van Johannes deurgewerk het, behoort jy te kan stil word en die evangelie beleef.
 

Availible on Amazon

Die Rivier Na Geloof: 'n Studie van Johannes (Volume 1)

$0.00Price
    bottom of page